Aansoekvorm Hierdie vorm moet minstens een maand voor die doopdatum deur ouers ingevul word en per e-pos na die skriba getuur word of by kerkkantoor ingehandig word.‘n Digitale gesinsfoto moet die aansoekvorm vergesel Laai die vorm af